Britse algemene verkiesing van 2015

Uitslag:██ Arbeidersparty ██ Konserwatiewe ██ Liberaal-Demokrate ██ Skotse Nasionale Party (SNP) ██ Groen ██ Plaid Cymru ██ Social Democratic and Labour ██ Sinn Féin ██ Democratic Unionist ██ UKIP ██ Ulster Unionist Party ██ Onafhanklike

Die Britse algemene verkiesing van 2015 was 'n algemene verkiesing wat op 7 Mei 2015 in die Verenigde Koninkryk gehou is. Die Konserwatiewe Party (bekend as die Tories) het, vir die eerste keer sedert 1992, ’n algehele meerderheid in die laerhuis van die Britse parlement behaal.[1]

Ná die verkiesing was David Cameron steeds die eerste minister. Ed Miliband, Nick Clegg en Nigel Farage het as leiers van hul onderskeie partye bedank.

  1. Britse verkiesing: Skokuitslae laat 3 bedank (Netwerk24) Geargiveer 14 Julie 2015 op Wayback Machine – besoek 15 Junie 2015 (af)

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search